![]() |
|
Cape Hunt was founded 20 years ago when a few enthusiastic hunters realised the need to promote
hunting in the Western Cape and congregated at Stellenbosch with the idea to start a official
hunting association for the Western Cape. Doelwitte
Die aanvanklike doelwitte van die stigting van so ’n vereniging het suiwer jagtersoogmerke gehad.
So byvoorbeeld om jagtogte te reël asook jaggeleenthede vir lede te beding. Hierdie doelwit het
oor die jare verander as gevolg van omstandighede soos byvoorbeeld die groei in ledegetal en die
geweldige kommersiële waarde en kostes wat vandag aan jag gekoppel word. Oor die algemeen het die
doelwitte egter dieselfde gebly en in der waarheid met die verandering in behoeftes selfs uitgebrei,
soos bv. met die nuwe Vuurwapenwet asook die byvoeging van takke.
|
Send mail to info@dsk-dsc.co.za
with questions or comments about this web site.
DISCLAIMER
|